mikro1.gif (13662 bytes) Afrikaanse Kinderliteratuur

Untitled-1.GIF (697 bytes)
Die Anglo-Boereoorlog in Afrikaanse kinder- en jeugboeke

Gedurende die Anglo-Boereoorlog het duisende kinders, blank en swart, in Britse konsentrasiekampe gesterf. Baie Boerekinders het saam met hulle ma’s en ander familielede vir maande rondgevlug nadat hulle wonings deur die Engelse afgebrand is. Baie jong seuns het ook aktief aan die stryd deelgeneem. Alle manlike burgers van die Suid-Afrikaanse Republiek en die  as sestien jaar ook geveg het. Hulle het as die penkoppe bekendgeword. Daar is ook enkele gevalle bekend waar jong seuns aan Britse kant geveg het.

Omdat hierdie oorlog so intens deur kinders meegemaak is, het dit, soos verwag kan word ook in die kinderliteratuur neerslag gevind.

* Lys Afrikaanse kinderboeke met die Anglo-Boereoorlog as tema

Untitled-1.GIF (697 bytes)


pyl2.GIF (90 bytes)Terug na: Afrikaanse kinderliteratuur