Afrikaanse Kinderliteratuur

Untitled-1.GIF (697 bytes)
Navorsing oor Afrikaanse kinder- en jeugliteratuur

 

Opsommings en verslae van lopende en afgehandelde navorsing oor Afrikaanse kinderliteratuur. Aandag word ook geskenk aan navorsing in Afrikaans oor kinderliteratuur in die algemeen en oor lees deur kinders en jeugdiges.

      Untitled-1.GIF (697 bytes)

pyl2.GIF (90 bytes)Die volkseie in die Afrikaanse kinderlektuur - Francoise Coetzee
pyl2.GIF (90 bytes)Natuurwetenskaplike kinderlektuur in Afrikaans: ‘n vergelykende,
    analitiese evaluering
- JE Goossens
pyl2.GIF (90 bytes)Die Afrikaanse kinderpoësie, met spesiale verwysing na die werk van A.G.
     Visser - Dorothea P. Labuschagne

pyl2.GIF (90 bytes) 'n Eksperimentele verkenning van grafiese manipulasie ter wille van
      doeltreffende kommunikasie in die prenteboek - Elizabeth Pulles

pyl2.GIF (90 bytes)Jeugletterkunde: aard, kriteria en wyse waarop lg. inskakel by die leesbehoeftes
     van jeugdiges - Ia van Zyl ea.
pyl2.GIF (90 bytes)Die kind as ek-verteller in die Afrikaanse jeugverhaal - Gretel Wybinga

Hierdie blad is in ontwikkeling. Indien u van enige ander projekte en studies weet, laat weet asseblief vir Thomas van der Walt by vdwaltb@unisa.ac.za

 

pyl2.GIF (90 bytes)Terug na Afrikaanse kinderliteratuur
pyl2.GIF (90 bytes)Terug na Eenheid vir Navorsing in Kinderliteratuur Tuisblad